Verskil tussen weergawes van "USS Scorpion (SSN-589)"

moontlike ongeluk?
(moontlike ongeluk?)
{{DISPLAYTITLE:USS ''Scorpion'' (SSN-589)}}
[[Lêer:Uss scorpion SSN589.jpg|duimnael|regs|USS ''Scorpion'', 22 Augustus 1960, naby New London, [[Connecticut]]]]
Die '''USS Scorpion''' was 'n [[Skipjack-klas duikboot]] van die [[Amerikaanse Vloot]] wat na 'n moontlike ongeluk aan boord op 22 Mei 1968 gesink het.
 
Gedurende April 1968 was die ''Scorpion'' besig om saam met die Sesde Vloot aan 'n teenduikboot-oefening in die [[Middellandse See]] deel te neem. Die [[duikboot]] is skielik aan die oefening onttrek en na die [[Kanarie Eilande]] gestuur om Sowjet-aktiwiteite daar te ondersoek. Na drie dae het die ''Scorpion'' niks verdag opgemerk nie en is beveel om terug te keer na sy tuisbasis op 21 Mei 1968. Ses dae later was aangekondig dat die duikboot nog nie tuis gerapporteer het nie en is as vermis aangegee. 'n Reuse ondersoek is geloods maar op die 5de Junie is aanvaar dat die ''Scorpion'' verlore is saam met sy bemanning van 99.
100 696

wysigings