Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
 
== Geografie ==
[[Lêer:ChinaYunnan-Myanmar CIA mapborder.pngjpg|duimnael|links|KaartDie bergwêreld van ChinaYunnan naby die grens met [[Mianmar]]]]
Die Volksrepubliek China is die grootste land volgens oppervlakte in Oos-Asië en die derde of vierde grootste ter wêreld (afhangende van die siening oor die [[Taiwan (eiland)|Eiland Taiwan]]); net [[Kanada]] en [[Rusland]] is groter, soms ook die [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]]. Die Volksrepubliek grens aan 14 lande: [[Afghanistan]], [[Bhoetan]], [[Mianmar]] (Birma), [[Indië]], [[Kasakstan]], [[Kirgisië]], [[Laos]], [[Mongolië]], [[Nepal]], [[Noord-Korea]], [[Pakistan]], Rusland, [[Tadjikistan]] en [[Viëtnam]]; meer as enige ander land ter wêreld behalwe vir Rusland wat ook aan 14 lande grens.
 
99 351

wysigings