Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

6 grepe verwyder ,  2 maande gelede
k
In 2003 is 37 619 immigrante aanvaar, veral uit Franssprekende lande en voormalige Franse kolonies. Die belangrikste lande van herkoms is Frankryk, [[België]], [[Haïti]], [[Libanon]], [[Marokko]], [[Sirië]] en [[Algerië]]. Die aantal immigrante het in 2010 gestyg tot 54 000.
 
In 2011 het die Minister vir Immigrasie en Kulturele Gemeenskappe, Kathleen Weil, aangekondig dat Quebec in die periode tussen 2012 en 2015 sowat 200&nbsp;000 immigrante sal aanvaar.<ref>[http://www.radio-canada.ca/nouvelles/National/2011/04/14/003-immigration-quebec-orientations.shtml ''Radio Canada, 15 April 2011: Québec souhaite ouvrir ses portes à 200 000 immigrants d'ici 2015'']</ref> Vanaf 2015 salis die beplande'n jaarlikse aantalimmigrasiekwota immigrantevan 50&nbsp;000 beloopvasgestel.
 
=== Die tien grootste munisipaliteite volgens bevolking ===
99 434

wysigings