Verskil tussen weergawes van "Arbeidersparty (Verenigde Koninkryk)"

geen wysigingsopsomming nie
k (Skakel)
Die '''Arbeidersparty''' ([[Engels]]: '''Labour Party''', ook bekend as slegs '''Labour''') is 'n sentrum-[[Links (politiek)|linkse]] politieke party in die [[Verenigde Koninkryk]]. Die party is in [[1900]] gestig en het die Liberale Party vir die eerste keer in die algemene verkiesing van 1920 verbygesteek.
 
Onder leiding van [[Tony Blair]] het die party die algemene verkiesing van 1997 gewen en was sedertdien tot 2010 die heersende party aan bewind in die Verenigde Koninkryk. Tussen 2007 en 2010 was [[Gordon Brown]] die leier van die party, maar nadat hy die verkiesing van 6 Mei 2010 verloor het, het hy op 10 Mei 2010 bedank. Sy opvolger was Ed Miliband tot 2015. Sedertdien is dit Jeremy Corbyn.
 
Tussen 2007 en 2010 was [[Gordon Brown]] die leier van die party, maar nadat hy die verkiesing van 6 Mei 2010 verloor het, het hy op 10 Mei 2010 bedank. Sy opvolger was Ed Miliband tot 2015. Sedertdien is dit Jeremy Corbyn.
 
== Verwysings ==
83 416

wysigings