Verskil tussen weergawes van "Christopher Isherwood"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Isherwood se na-oorlogse romans het voortgegaan om sy persoonlike styl van [[Fiksie|fiksionele]] outobiografie te demonstreer. Sy [[A Single Man (boek)]] van 1964, (wat in 2009 verfilm is) ‘n kort maar hooggeagte roman; handel oor ‘n enkele dag in die lewe van ‘n eensame middeljarige homoseksuele man. Sy erkende outobiografiese werke sluit ‘n self-verklaarde memoir van sy ouers, Kathleen and Frank (1971), ‘n retrospektiewe biografie van homself in die 1930s, Christopher and His Kind (1977), en ‘n studie van sy verhouding met Prabhavananda en Vedanta, My Guru and His Disciple (1980), in. Diaries: Volume One: 1939–1960 (1996) en The Sixties: Diaries: 1960–1969 (2010) was postuum gepubliseer.
Isherwood het vanaf 1953 saam met sy metgesel, Don Bachardy (‘n skilder en portretskilder) gewoon.<ref> "Isherwood, Christopher." Encyclopædia Britannica. Encyclopædia Britannica Ultimate Reference Suite. Chicago: Encyclopædia Britannica, 2012.</ref>
 
==Verwysings==
{{Verwysings}}
 
{{Normdata}}
{{DEFAULTSORT: Isherwood, Christopher}}
[[Kategorie: Geboortes in 1904]]
26 997

wysigings