Verskil tussen weergawes van "Data"

151 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Reverted 1 edit by 107.77.205.194 (talk) to last revision by WikiBayer. (SWMT)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (Reverted 1 edit by 107.77.205.194 (talk) to last revision by WikiBayer. (SWMT))
Etiket: Ongedaanmaking
'''Data''' verwys na gegewens, wat byvoorbeeld mates, waarnemings en veranderlikes insluit. Data-elemente kan bestaan uit getalle, woorde of beelde.
 
== Data in inligtingstegnologie ==
In [[inligtingstegnologie]] word data gewoonlik as getalle gestoor en hanteer, maar allerhande tipes data word daarmee voorgestel. Data word soms geklassifiseer volgens die manier waarop dit verwerk word in 'n stelsel, volgens die [[toevoer/afvoer]]-model, waar sekere data as [[toevoer]] (insette) tot 'n stelsel gesien word, en die resultaat van die verwerking in die stelsel as [[afvoer]] geklassifiseer word. Daar word soms na onverwerkte of ongestruktureerde data verwys as rou data. Verwerkte of geïnterpreteerde data word [[inligting]] genoem.
27

wysigings