Verskil tussen weergawes van "Slang"

26 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Inligting bygewerk)
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
 
As die omgewings- en gevolglik die liggaamstemperatuur van slange (en ander poikilotermiese diere) te laag daal, raak hulle onaktief en kan hulle gevolglik ook nie meer voedsel vang nie. Enkele slange kan nog by baie lae temperature funksioneer en die [[Europese adder]] (''Vipera berus)'' kom byvoorbeeld tot binne die poolsirkel voor.
 
== Kenmerke ==
Alle slangspesies word gekenmerk deur 'n baie dun, lang [[liggaam]] en ontbrekende ledemate. Slange beweeg altyd op hul onderkant en hulle hele liggaam word deur oorvleuelende skubbe bedek. Ander tipiese kenmerke, wat hulle van pootlose akkedisse onderskei, is 'n tekort aan beweegbare [[oog]]lede en eksterne [[Oor|ore]]. Om by hul dun liggame aan te pas, is hul niere nie langs mekaar nie, maar is die een voor die ander, en het meeste [[spesie]]s slegs een werkende long.
Lêer:Pofadder.JPG|[[Pofadder (slang)|Pofadder]]
</gallery>
 
== Bronne ==
* Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0908409664, volume 25, bl. 207 - 209
 
== Sien ook ==
 
== Eksterne skakels ==
 
* Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0908409664, volume 25, bl. 207 - 209
 
* {{Wikt-inlyn|slang}}
 
{{Taksonbalk}}
{{Normdata}}
 
28 026

wysigings