Verskil tussen weergawes van "Sylvia Plath"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
 
=== Latere jare ===
Die egpaar woon en werk in Amerika, tot sy ontdek dat sy swanger is, en trek toe terug na die [[Verenigde Koninkryk]]. Hulle vestig eers vir 'n rukkie in [[Londen]], en trek daarna na 'n kleiner dorpie naby [[Devon]]. Hier publiseer sy haar eerste bundel poësie, genaamd ''The Colossus''. In Februarie 1961 het sy 'n 'n miskraam. Sy skryf heelwat gedigte oor hierdie gebeurtenis.
 
Die egpaar se huwelik was wankelrig, onder meer omdat hy 'n minnares gehad het. Hulle gaan laat in 1962 uitmekaar. Sy keer terug na Londen, met haar kinders, Frieda en Nicholas.