Verskil tussen weergawes van "Mekong"

59 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Uitleg verbeter
(+ Prente & Eksterne skakels)
k (Uitleg verbeter)
| monding = Mekongdelta, [[Viëtnam]]<br />[[Suid-Chinese See]], [[Stille Oseaan]]
| stroomgebied_lande = [[Volksrepubliek van China]], [[Mianmar]], [[Thailand]], [[Laos]], [[Kambodja]] en [[Viëtnam]]
| lengte = 4&nbsp;350&nbsp;km (2&nbsp;703 &nbsp;myl)
| hoogte = 5&nbsp;224&nbsp;m (17&nbsp;139 &nbsp;voet)
| monding_hoogte = 0 &nbsp;m (0&nbsp;voet)
| afloop = 16&nbsp;000&nbsp;m³/s (570&nbsp;000 ft&nbsp;vt³/s)
| stroomgebied = 795&nbsp;000&nbsp;km² (307&nbsp;000 &nbsp;myl²)
| kaart_beeld = Mekong system color.png
| kaart_byskrif = Kaart van die Mekong-bekken in Asië.
}}
 
Die '''Mekongrivier''' ([[Birmaans]]: မဲခေါင်မြစ်, [[Khmer]]: ទន្លេមេគង្គ, [[Lao (taal)|Lao]]: ແມ່ນ້ຳຂອງ, [[Thai]]: แม่น้ำโขง, [[Viëtnamees]]: ''Mê Kông'', [[Chinees]]: 湄公河) is een van die wêreld se groot [[rivier]]e. Dit is die wêreld se tiende langste rivier en die sewende langste in Asië. Die beraamde lengte is 4&nbsp;350&nbsp;km en die opvangsgebied beslaan 795&nbsp;000&nbsp;km².<ref>[http://www.shangri-la-river-expeditions.com/1stdes/mekong/mekongsource/IGSNRR2001.html Meer oor die bron van die Mekongriver (Die Langcang Jiang)]</ref> Vanaf die [[Hoogland van Tibet]]taanse plato loop die rivier deur die [[Volksrepubliek China]] se [[Yunnan]]provinsie, [[Mianmar]], [[Thailand]], [[Laos]], [[Kambodja]] en [[Viëtnam]].
 
[[Lêer:Thai-Lao-Freundschaftsbruecke.jpg|duimnael|links|Die eerste vriendskapbrug tussen Thailand en Laos in Nong Khai]]
[[Lêer:Mekong-GD.jpg|duimnael|links|Die Mekong in die Chiang Rai-provinsie, Thailand]]
[[Lêer:Phnom Penh 104.91726E 11.56485N.jpg|duimnael|links|[[Nasa]]-Satellietbeeld van die Mekong in [[Phnom Penh]], [[Kambodja]]]]
[[Lêer:Mekong delta.jpg|duimnael|links|Nasa-Satellietbeeld van die Mekongdelta in Suid-Viëtnam]]
Die uiterste seisoenale veranderinge in die vloei van die rivier en die teenwoordigheid van stroomversnellings en watervalle in die rivier maak dit moeilik om die rivier te bevaar.
 
Van [[Kratie]] in Kambodja stroomopwaarts is net sekere dele van die rivier bevaarbaar en is daar maar net 'n paar klein geïsoleerde vlaktes wat vir [[rys]]verbouing geskik is. Suid van [[Phnom Penh]] vorm die Mekong ’n groot delta, wat een van die belangrikste rysverbouingsgebiede van Suidoos-Asië uitmaak.
 
Die Mekong ontspring in die [[Tanglha-gebergte]] (6&nbsp;000&nbsp;m hoog), 'n bergketting noordoos van die [[Transhimalaja]], in die Hoogland van [[Tibet]].
 
== Die bo-en middelloop ==
[[Lêer:Thai-Lao-Freundschaftsbruecke.jpg|duimnael|links|Die eerste vriendskapbrug tussen Thailand en Laos in Nong Khai]]
[[Lêer:Mekong-GD.jpg|duimnael|links|Die Mekong in die Chiang Rai-provinsie, Thailand]]
Van sy oorsprong tot naby [[Luang Prabang]] vloei die rivier deur nou dale tussen hoë bergkettings in 'n baie dun bevolkte gebied. Die klimaat is tipies vir hooggebergtes en die reënval laag. Hierdie deel van die rivier is nie bevaarbaar nie van wee stroomversnellings.
 
 
== Die benedeloop en die delta ==
[[Lêer:Phnom Penh 104.91726E 11.56485N.jpg|duimnael|[[Nasa]]-Satellietbeeld van die Mekong in [[Phnom Penh]], [[Kambodja]]]]
[[Lêer:Mekong delta.jpg|duimnael|Nasa-Satellietbeeld van die Mekongdelta in Suid-Viëtnam]]
Suid van Laos se grens met Kambodja is die [[Khone-waterval]], wat ’n belemmering vir skeepvaart vorm, maar van groot belang is vir energievoorsiening. Hier daal die rivier 22&nbsp;m oor 'n afstand van 10&nbsp;km. Tot by Kratie vloei die rivier nog deur 'n baie nou vallei, wat by [[Kompong Cham]] in 'n alluviale vlakte oorgaan.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/Mekong-River|title=Mekong River|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=62 AprilAugustus 2019}}
 
{{Normdata}}