Akula: Verskil tussen weergawes

4 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
(Skakel)
 
== Akula in Hollywood ==
* In die rolprent ''Crimson Tide'' word 'n Akula deur 'n Amerikaanse [[Ohio-klas- duikboot]] gekelder.
* Die Russiese ''Viper'' kelder 'n Engelse [[vliegdekskip]] in die roman ''Ghost Force'' deur Patrick Robinson.
* In [[Tom Clancy]] se ''Sum of All Fears'' het die Admiral Lunin die Amerikaanse USS Maine swaar beskadig.