Verskil tussen weergawes van "Sarie Marais (1949)"

geen wysigingsopsomming nie
k (Kategorieë gealfabetiseer)
No edit summary
}}
 
'''''Sarie Marais''''' is 'n Afrikaanse swart en wit [[rolprent]] wat in [[1949]] uitgereik is. Die film is 'n oormaak van die oorspronklike [[Sarie Marais (1931)|''Sarie Marais'']] wat in 1931 vrygestel is. Die regisseur was Francis Coley. Die tydskrif, ''[[Sarie]]'' het oorspronklik ook as ''Sarie Marais'' bekend gestaan en is vir die eerste keer in dieselfde jaar uitgegee.
 
== Genre ==