Verskil tussen weergawes van "Tobolsk-kremlin"

k
+ skakel
(Uitleg van bronteks)
k (+ skakel)
 
[[Lêer:Tobolsk Kremlin by Dmitry Medvedev.jpg|250px|duimnael|Lugfoto van die Tobolsk-kremlin, geneem deur die Russiese president, [[Dmitri Medwedef]] (www.kremlin.ru).]]
 
Die '''Tobolsk-kremlin''' ([[Russies]]: Тобольский кремль) in [[Tobolsk]], [[Rusland]], is die enigste [[kremlin]] van stene in [[Siberië]].
 
Tobolsk is in 1587 gestig en in 1683 tot 1686 is die Sint Sofia-katedraal van die Mariahemelvaart op ’n heuwel gebou. In die vroeë [[18de eeu]] is die steenmure en die torings van die kremlin gebou, asook ander geboue wat nie behoue gebly het nie. Daarna is verskeie kerke en ander geboue opgerig. Om die erosie van die heuwel te voorkom is die [[Tobol-]]rivier na die suide herlei.
 
In 1939 is die Tobolsk-kremlin tot ’n historiese argitektuurmonument verklaar wat deur die staat beskerm word. In 1952 is ’n plan opgestel om die kremlin te restoureer nadat dit begin verval het. Werk het in die vroeë 1970's begin.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonskatCommonsKategorie-inlyn|Tobolsk Kremlin|Tobolsk-kremlin}}
* {{ru}} [http://www.allcastles.ru/russia/tobolskij-kreml.html Geskiedenis] {{ru}}
* {{ru}} [http://www.tobolsk.info/spravka/o-gorode/sightseeings/358-tobolskij-kreml Geskiedenis van Tobolsk en die kremlin] {{ru}}
 
{{Ruslandsaadjie}}
{{Kremlins}}