Verskil tussen weergawes van "21 Augustus"

8 grepe verwyder ,  11 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
* [[1972]] – Die [[olietenkskip|olietenkskepe]] ''Texanita'' en ''Oswego Guardian'' bots voor [[Stilbaai]] en eersgenoemde sink.
* [[1986]] – Giftige gas ontsnap van die [[vulkaan|vulkaniese]] [[Nyosmeer]] in [[Kameroen]] en meer as 1 700 mense sterf.
* [[1989]] – [[Raymond Suttner]], anti-apartheidsaktivis en dosent in die regte aan [[Universiteit van die Witwatersrand|Wits]], woon die kongres van die [[Organisasie vir Afrika-eenheid|OAE]] in [[Harare]] by, ondanks sy inperking.
* [[1991]] – [[Letland]] word van die [[Sowjetunie]] onafhanklik.
 
== Sterftes ==
* [[1938]] – [[Frans Engelenburg]], [[Suid-Afrika]]anse joernalis en koerantredakteur en tweekeer voorsitter van die [[Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns]] (* [[1863]]).
* [[1940]] – [[Hermann Obrecht]], Switserse Bundesrat (Presidentpresident).
* [[1978]] – [[Nicolaas Johannes Diederichs]], politikus en derde [[Staatspresident van Suid-Afrika]] (1975–1978) (* [[1903]]).
* [[2014]] – [[Verna Vels]], Afrikaanse skryfster en omroeper (* [[1933]]).
81 439

wysigings