Verskil tussen weergawes van "22 Januarie"

8 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Sterftes: + Ursula K. Le Guin)
* [[1901]] – Na hy die titel Prins van [[Wallis]] vir ses dekades gehou het, word [[Edward VII van die Verenigde Koninkryk|Koning Edward VII]] die oudste man om die Britse troon op te volg.
* [[1905]] – [[Russiese Rewolusie (1905)|Russiese Rewolusie]]: Vreedsame betogings gelei deur Vader Gapon eindig in ’n menseslagting op Bloedige Sondag buite die Winterpaleis in [[St. Petersburg]].
* [[1936]] – Die [[Frankryk|Franse]] eerste minister, [[Pierre Laval]], word gedwing om te bedank nadat die oplossing wat hy en die Britse minister van buitelandse sake, [[Samuel Hoare]], vir die [[Abessiniese Krisis]] beplan het, aan die pers gelek word.
* [[1973]] – Roe v. Wade: Die Hoogsgereghof van die VSA lewer ’n mylpaalbeslissing oor [[aborsie]].
* [[1980]] – Andrei Sakharov, ’n sleutelargitek van die Sowjet waterstofbom en wenner van die 1975 [[Nobelprys vir Vrede]] word in [[Moskou]] gearresteer en na Gorki verban.
97 300

wysigings