Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie ,  2 maande gelede
k
 
== Politiek ==
=== Kommunistiese Party ===
 
''Sien [[Kommunistiese Party van China]] vir 'n hoofartikel oor die onderwerp.''
 
=== Kommunistiese Party ===
[[Lêer:18th National Congress of the Communist Party of China.jpg|duimnael|18de Nasionale Kongres van die Kommunistiese Party van China in 2012]]
Die Kommunistiese Party van China (KPC) se gesag is in die Chinese grondwet verskans en mag nie aangetas word nie. So is daar ook geen werklike opposisie nie. Die party is volgens die beginsels van demokratiese sentralisme georganiseer. Partystrukture is identiek met staatsstrukture – so word die Nasionale Volkskongres deur die Sentraalkomitee van die KPC gevorm, terwyl die Permanente Komitee van die Nasionale Volkskongres gelykstaan aan die KPC se Politburo.
9 612

wysigings