Verskil tussen weergawes van "10 Desember"

40 grepe verwyder ,  11 maande gelede
trs
(→‎Sterftes: Verbeter)
(trs)
* [[1792]] – [[Pous Pius VI]] publiseer "Perpensis circumstantiis" oor die toestand in Frankryk.
* [[1817]] – [[Mississippi]] word die 20ste [[Deelstate van die Verenigde State van Amerika|deelstaat]] van die [[Verenigde State]].
* [[1868]] – Die eerste [[verkeerslig]]teverkeersligte word buite die [[Westminsterpaleis]] in [[London]] geïnstalleer.
* [[1869]] – [[Wyoming]], [[Verenigde State]] gee aan [[vrou]]e die reg om te [[stem]].
* [[1898]] – 'n Verdrag wat die [[Spaans-Amerikaanse oorlog]] beëindig, word in [[Parys]], [[Frankryk]] onderteken.
* [[1902]] – Die eerste Aswan-dam in die [[Nylrivier]] voltooi.
* [[1906]] – [[Theodore Roosevelt]] wen die [[Nobelprys vir Vrede]].
* [[1936]] – [[Edward VIII van die Verenigde Koninkryk|Edward VIII]] abdikeer. Hy is die enigste [[Britse monargie|Britse monarg]] wat die [[Koning van Engeland|troon]] vrywillig opgee.
* [[1948]] – Die [[Verenigde Nasies]] se Algemene Vergadering neem die [[Universele menseregteverklaring]] aan.
* [[1953]] – Dr. [[Albert Schweitzer]] wen die Nobelprys vir Vrede.
* [[1963]] – [[Zanzibar]] word van die [[Verenigde Koninkryk]] onafhanklik.
* [[1975]] – [[Andrei Sakharov]] wen die Nobelprys vir Vrede. Die prys word deur sy vrou [[Yelena Bonner]] namens hom aanvaar.
* [[1978]] – [[Menachem Begin]] en [[Anwar Sadat]] wen die Nobelprys vir Vrede.
* [[1983]] – [[Lech Walesa|Lech Wałęsa]] wen die Nobelprys vir Vrede. Die prys word deur sy vrou, Danuta, namens hom aanvaar.
80 493

wysigings