Verskil tussen weergawes van "Wêreldhandelsentrum"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
[[Lêer:World Trade Center, New York City - aerial view (March 2001).jpg|duimnael|Die Wêreldhandelsentrum]]
Die '''Wêreldhandelsentrum''' ([[Engels]]: ''World Trade Center'') was 'n kompleks bestaande uit sewe geboue in [[New York Stad]], wat deur die Amerikaanse argitek [[Minoru Yamasaki]] ontwerp is. Dit is onder leiding van [[Larry Silverstein]] van die Haweowerheid van New York en New Jersey, rondom 'n sentrale plaza aan die suidekant van [[Manhattan]] in die hartjie van die finansiële distrik opgerig. Die kompleks was meestal bekend vanweë sy indrukwekkende Tweelingtorings met 110 verdiepings elk. Die geboue het 'n bomaanval op [[26 Februarie]] [[1993]] oorleef. Al die geboue in die kompleks is egter met die [[terrorisme|terroriste-aanval]] op [[11 September]] [[2001]] vernietig. Twee (die Tweelingtorings, geboue 1 en 2) het ineengestort en die ander (3, 4, 5, 6) is tydens die aanval onherstelbaar beskadig. Gebou 7 van die Wêreldhandelsentrum het ook ineengestort.
 
== Oorsig ==
 
{{DEFAULTSORT:Wereldhandelsentrum}}
[[Kategorie:Geboue en strukture in New York Stad]]
[[Kategorie:Wolkekrabbers in die Verenigde State van Amerika]]
[[Kategorie:Terrorisme]]