Verskil tussen weergawes van "Thomas Henry Huxley"

taal
(taal)
'''Thomas Henry Huxley''' ([[4 Mei]] [[1825]] – [[29 Junie]] [[1895]]) was 'n [[Engelse]] [[bioloog]]. Hy was bekend as ''Darwin se "Bulldog"'' aangesien hy [[Charles Darwin]] se teorieë oor [[evolusie]] ondersteun het.<ref>{{Harvnb|Encyclopædia Britannica Online|2006}}</ref> Huxley was traag om sekere van Darwin se idees te aanvaar, maar het Darwin heelhartig in die openbaar ondersteun.
 
Huxley se debat met die Engelse [[Biskop]], [[Samuel Wilberforce]] in 1860 was 'n bekende openbare gebeurtenis. Die debat was oor evolusie en is wyd in die pers gerapporteer. Baie mense hetwas gedagvan Huxleymening hetdat Huxley die debat gewen het, wat Huxley se loopbaan en die teorieë oor [[evolusie]] 'n hupstoot gegee het. Huxley het ook wetenskaplike [[onderwys]] in Brittanje bevorder en het teen meer ekstreme vorme van [[godsdiens]] geveg. Huxley het die term ''[[Agnostisisme|agnosties]]'' gebruik om sy sienings oor godsdiens te beskryf, 'n term wat vandag nog gebruik word.
 
Huxley het weinig skoolopleiding gehad en het homself byna alles wat hy geweet het self geleer. Tog het hy 'n merkwaardige anatomis en [[Dierkunde|dierkundige]] geword. Later het hy die evolusie van die [[mens]] en [[aap|ape]] bespreek. Nog een van sy idees was dat [[voëls]] ​​uit klein [[karnivoor|karnivoriese]] [[Theropoda|dinosourusse]] ontstaan het, 'n siening wat vandag nog gehuldig word.
Anonieme gebruiker