Verskil tussen weergawes van "Klere"

2 grepe verwyder ,  11 maande gelede
k
Wysigings deur 2.6.156.112 teruggerol na laaste weergawe deur Dumbassman
(CLOTHING)
k (Wysigings deur 2.6.156.112 teruggerol na laaste weergawe deur Dumbassman)
[[Lêer:Well-clothed baby.jpg|duimnael|Baba in warm klere toegedraai.]]
 
 
 
'''Klere''' of '''kleding''' is die bedekking wat [[mens]]e oor hulle liggame dra om hulle naaktheid te bedek. Mense is die enigste diere wat klere dra. Verskillende kledingstukke word gebruik om verskillende dele van die liggaam te bedek. So kan die lyf met 'n hemp of rok, arms met moue, bene met 'n langbroek of romp, hande met [[handskoen]]e, voete met kouse en die kop met 'n hoed of mus bedek word. Klere word van verskeie [[Tekstiel|materiale]] vervaardig. Katoen, wol, [[Leer (stof)|leer]] en poliëster word dikwels hiervoor ingespan.
119

wysigings