Verskil tussen weergawes van "Gambië"

55 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
+ Volkslied
k (+ Volkslied)
|beeld_kaart = Location Gambia AU Africa.svg
|leuse = ''Progress, Peace, Prosperity''<br /><small>''([[Engels]] vir: "Vooruitgang, Vrede, Voorspoed")''</small>
|volkslied = ''[[For The Gambia Our Homeland]]''<br /><small>''(Engels vir: "Vir Gambië Ons Vaderland")''</small><br /><center>[[Lêer:For The Gambia Our Homeland (instrumental).ogg]]</center>
|amptelike_tale = [[Engels]]
|hoofstad = [[Banjul]]
[[Lêer:Gambia satellite fires.jpeg|duimnael|links|[[Nasa]]-Satellietbeeld van Gambië]]
[[Lêer:Gambiekaart.png|duimnael|links|Kaart van Gambië]]
'''Gambië''' ([[Engels]]: ''The Gambia''), amptelik die ''' Republiek van Gambië''' (''Republic of The Gambia''), is 'n [[land]] in [[Wes-Afrika]] wat heeltemal omring word deur [[Senegal]], behalwe vir die monding van die [[Gambiërivier]] na die Noord-[[Atlantiese Oseaan]].
 
Gambië is 'n voormalige [[Britse]] kolonie en het sy onafhanklikheid verkry in [[1965]]. Die [[hoofstad]] is [[Banjul]] (voorheen Bathurst) en die grootste nedersetting is [[Serrekunda]]. In 2013 het die land 'n bevolking van 1&nbsp;882&nbsp;450 gehad. [[Islam]] is die oorheersende geloof, gevolg deur ongeveer 90 persent van die land se bevolking. Gambië is met 'n oppervlakte van 10&nbsp;689&nbsp;km² die kleinste land op die vasteland van [[Afrika]].