Verskil tussen weergawes van "Tswana"

12 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
+ Navigasie
(Rol weergawe 1749233 deur 105.232.255.6 (bespreek) terug.)
Etiket: Ongedaanmaking
k (+ Navigasie)
|kaart=
}}
 
Die [[taal]] '''Tswana''' (''Setswana'' in Tswana) is een van die elf [[Amptelike taal|amptelike landstale]] van [[Suid-Afrika]] en 'n amptelike taal van [[Zimbabwe]]. Dit word deur ongeveer 4,1 miljoen mense as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik [[Tswanas]]. Tswana vorm deel van die [[Sotho-taalfamilie]] (saam met [[Noord-Sotho]] en [[Suid-Sotho]]).
 
[[Lêer:South Africa 2011 Tswana speakers proportion map.svg|duimnael|links|Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Tswanataliges in 2011:<br />
{{legend|#bc0026|1000–3000 /km²}}
{{legend|#800026|&gt;3000 /km²}}}}]]
 
Die [[taal]] '''Tswana''' (''Setswana'' in Tswana) is een van die elf [[Amptelike taal|amptelike landstale]] van [[Suid-Afrika]] en 'n amptelike taal van [[Zimbabwe]]. Dit word deur ongeveer 4,1 miljoen mense as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik [[Tswanas]]. Tswana vorm deel van die [[Sotho-taalfamilie]] (saam met [[Noord-Sotho]] en [[Suid-Sotho]]).
 
[[Botswana]] het sowat 1&nbsp;070&nbsp;000 Tswana-sprekers. In 'n mindere mate word die taal ook in Zimbabwe (29&nbsp;400) en [[Namibië]] (12&nbsp;300) gepraat. In Namibië word Tswana as 'n ''nasionale taal'' erken.
 
Algemene woorde en frases:
{| class="wikitable" style="font-size: 85%"
|-
!width="75"|[[Afrikaans]]
! Tswana
|-
| Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar || Masego a Keresemose le Boitumelo mo Ngwageng o Mošwa
|-
|}
 
* [http://translate.org.za/index.php?lang=af Translate.org.za] – 'n Projek om vrye en oopbronsagteware in Tswana en ander Suid-Afrikaanse tale te vertaal
* [http://pootle.translate.org.za/tn/ Pootle] – aanlynvertaling van Tswana-oopbronsagteware
 
<br/>
{{Tale van Namibië}}
{{Taalsaadjie}}
<br/>
{{Tale van Suid-Afrika}}
{{Normdata}}