Verskil tussen weergawes van "Wim de Villiers"

geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Willem "Wim" Johan Simon de Villiers''' (gebore [[1959]]) is sedert [[2015]] rektor en visekanselier van die [[Universiteit Stellenbosch]] (US).<ref>{{Webaanhaling|url=https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/twee-studente-behandel-na-brand-by-koshuis/|titel=Twee studente behandel ná brand by koshuis|werk=[[Maroela Media]]|outeur=Mariné Lourens|datum=13 Augustus 2019|toegangsdatum=13 Augustus 2019}}</ref> Hy het [[Russel Botman]] opgevolg nadat lg. skielik dood is aan 'n hartaanval in [[2014]].<ref name="mg"></ref>
 
De Villiers was voorheen die Dekaan van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die [[Universiteit van Kaapstad]].<ref name="mg">[https://mg.co.za/article/2014-12-01-wim-de-villiers-named-new-stellenbosch-university-vice-chancellor Wim de Villiers named new Stellenbosch University], [[Mail & Guardian]], 01 Desember 2014</ref>
31 069

wysigings