Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Aliwal2012"

(Dankie!)
 
::OK, geen probleem nie - dis nie top dringend nie. Ja, ek's in Swede. Gaan vanmiddag die "Welcome to Wikimania" sessie aanbied. --[[Gebruiker:Slashme|Slashme]] ([[Gebruikerbespreking:Slashme|kontak]]) 14:08, 14 Augustus 2019 (UTC)
 
::: Ek weet hoe om dit te doen, maar ek het nie die nodige [[Wikipediabespreking:Administrateur|koppelvlakadministrateursregte]] wat benodig word om wysigings by [[MediaWiki:Common.css]] aan te bring nie. – [[Gebruiker:K175|K175]] ([[Gebruikerbespreking:K175|gesels met my]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|my bydraes]]) 14:10, 14 Augustus 2019 (UTC)