Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Aliwal2012"

::: Ek weet hoe om dit te doen, maar ek het nie die nodige [[Wikipediabespreking:Administrateur|koppelvlakadministrateursregte]] wat benodig word om wysigings by [[MediaWiki:Common.css]] aan te bring nie. – [[Gebruiker:K175|K175]] ([[Gebruikerbespreking:K175|gesels met my]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|my bydraes]]) 14:10, 14 Augustus 2019 (UTC)
::::Hi K175, ek was nou daar, maar kan ook net "bronkode bekyk" :( Gert
 
:::::Ek sien Krenair het dit gedoen! https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=MediaWiki:Common.css&oldid=prev&diff=2028007
1 080

wysigings