Verskil tussen weergawes van "Albert Ballin"

geen wysigingsopsomming nie
k (tikfout)
}}
 
'''Albert Ballin''' (* [[15 Augustus]] [[1857]]; † [[9 November]] [[1918]] in [[Hamburg]]) was 'n Hamburgse reder en een van die vernaamste sakepersoonlikhede van [[Jood]]se afkoms in die tyd van die [[Duitse Keiserryk]]. As besturende direkteur het hy van sy [[redery]], die ''Hamburg-Amerikanische Packetfahrt-Actien-Gesellschaft'', kort ''[[HAPAG]]'', die grootste skeepvaartlyn ter wêreld gemaak. Hy word as die vader van moderne [[plesierboot]]-toerisme beskou.
 
Ballin was 'n vurige patriot en het aktief aan die politieke lewe deelgeneem. As vriend en raadgewer van keiser [[Wilhelm II van Duitsland|Wilhelm II]] het hy die monarg probeer oorreed om liewer met die [[Verenigde Koninkryk]] te koöpereer as om konfrontasie te soek. Die keiser het egter voortgegaan om die Britse regering met sy beleid van vlootuitbreiding uit te daag.<ref>[http://www.zeit.de/2014/08/erster-weltkrieg-albert-ballin-warburg Susanne Wiborg: ''Albert Ballin''. In: ''Zeit Online'', 13 Februarie 2014]</ref>
Anonieme gebruiker