Verskil tussen weergawes van "Friedensreich Hundertwasser"

geen wysigingsopsomming nie
 
}}
 
'''Friedensreich Hundertwasser''' (* [[15 Desember]] [[1928]] in [[Wene]]; † [[19 Februarie]] [[2000]] aan boord van die [[plesierboot]] ''Queen Elizabeth 2'' aan die kus van [[Brisbane]], [[Australië]]), volledige kunstenaarsnaam: ''Friedensreich Regentag Dunkelbunt Hundertwasser'', geboortenaam: '''Friedrich Stowasser''', was 'n [[Oostenryk]]se kunstenaar wat oorspronklik bekendheid verwerf het as skilder en grafikus, maar later sy stempel ook afgedruk het op argitektuur en daarnaas as omgewingsbewaarder opgetree het. Sy kunstenaarsnaam sinspeel op die betekenis van ''sto'' in [[Slawiese tale]] ("honderd").
 
[[Lêer:Hundertwasser 04.jpg|duimnael|links|''Hundertwasserhaus'' in die kunstenaar se geboortestad Wene]]
Anonieme gebruiker