Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Robot"

Alle inhoud uit bladsy verwyder
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
(Alle inhoud uit bladsy verwyder)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Uitwissing
== Vereistes ==
Voordat 'n robot gebruik kan word, moet aan die volgende voldoen word:
* dit moet 'n gebruikerblad hê, wat verduidelik
** wat die robot doen - die doel en nut van die robot
** die sagteware (met weergawenommer) wat daarvoor gebruik word (meeste gebruik pywikipedia)
** wie verantwoordelik is vir die robot
** of die robot se aktiwiteite nagesien word of nie
** of dit tydelik of permanent is. Indien tydelik, noem die tydperk waarin dit optree.
* daar moet 'n boodskap in die geselshoekie of gepaste plek gelaat word vir kennisname
<!-- Meer kom later -->