Verskil tussen weergawes van "Mauritius"

1 966 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Bygewerk & Hersien
k (+ Volkslied)
(Bygewerk & Hersien)
{{Inligtingskas Land
|noem_naam = '''Republic of Mauritius''' ([[Engels]])
'''République de Maurice''' ([[Frans]])
'''Repiblik Moris''' ([[Morisyen]])
|volle_naam = '''Republiek Mauritius'''
|algemene_naam = Mauritius
|simbool_tipe = Wapen
|beeld_kaart = Location Mauritius AU Africa.svg
|leuse = ''Stella Clavisque Maris Indici''
''([[Latyn]]s vir: "Ster en sleutel van die Indiese Oseaan")''
|volkslied = ''[[Motherland]]''
''(Engels vir: "Moederland")''
[[Lêer:Motherland (instrumental).ogg]]
|amptelike_tale = ''Geen''{{smallsup|a}}
|longEW = O
|grootste_stad = [[Port Louis]]
|regeringsvorm = ParlementêreUnitêre parlementêre
grondwetlike [[republiek]]
|leiertitels = • [[President]]
• [[Eerste minister]]
|leiername =
[[AmeenahBarlen GuribVyapoory]]
[[Pravind Jugnauth]]
|oppervlak_rang = 179ste
|oppervlak_grootte =
|oppervlakmi² = 790
|persent_water = 0,07
|bevolking_skatting = 1 348265 242577<ref>{{en}} {{cite journal web|url=httpshttp://wwwstatsmauritius.ciagovmu.govorg/libraryEnglish/publicationsPublications/the-world-factbookDocuments/geos2018/mpEI1404/Pop_vital_Jan-Jun18.htmlpdf|publishertitle=[[CentralPopulation Intelligenceand Agency]]|title=TheVital WorldStatistics FactbookRepublic of CentralMauritius, IntelligenceJanuary Agency|author=[[Central IntelligenceJune 2018 Agency]]|pagepublisher=1|date=12 JanuarieStatistics 2017Mauritius|accessdate=2417 JanuarieAugustus 20172019}}</ref>
|bevolking_skatting_jaar = 20162018
|bevolking_rang = 156ste
|bevolking_sensus = 1 236233 817000<ref>{{en}} {{cite journal |url=http://statsmauritius.govmu.org/English/StatsbySubjCensusandSurveys/Documents/DigestESI/Demographic13pop2011.pdf|publisherwork=Government Portal of Mauritius|title=Digest2011 ofPopulation DemographicCensus Statistics– Main Results 2013|authorpublisher=Statistics Mauritius|page=22|accessdate=2417 JanuarieAugustus 20172019}}</ref>
|bevolking_sensus_jaar = 2011
|bevolkingsdigtheid = 618,24
|bevolkingsdigtheidmi² = 1 608601,2
|bevolkingsdigtheidrang = 19de
|BBP_PPP = $2431,753705 miljard<ref name="imf"imf2>{{en}} {{cite web |url=httphttps://www.imf.org/external/pubs/ft/weo/20142019/01/weodata/weorept.aspx?pr.x=39&pr.y=6&sy=20122017&ey=20192024&scsm=1&ssd=1&sort=country&ds=.&br=1&pr1.x=58&pr1.y=8&c=684748&s=NGDP_RNGDPD%2CNGDP_RPCH%2CNGDP%2CNGDPD%2CNGDP_D%2CNGDPRPC%2CNGDPPC2CPPPGDP%2CNGDPDPC%2CPPPGDP%2CPPPPC%2CPPPSH%2CPPPEX%2CNID_NGDP%2CNGSD_NGDP&grp=0&a= |title=Report for Selected Countries andMauritius Subjects|publisher=[[Internasionale Monetêre Fonds]] |date=April 2019 |accessdate=2417 JanuarieAugustus 20172019}}</ref>
|BBP_PPP_rang = 133ste
|BBP_PPP_jaar = 20162019
|BBP_PPP_per_kapita = $1825 728029<ref name="imfimf2" />
|BBP_PPP_per_kapita_rang = 6661ste
|BBP = $14,544812 miljard<ref name="imfimf2" />
|BBP_rang = 129ste
|BBP_jaar = 20162019
|BBP_per_kapita = $11 004694<ref name="imfimf2" />
|BBP_per_kapita_rang = 6864ste
|onafhanklikheidstipe = Onafhanklikheid• Huidige grondwet
• Republiek
|onafhanklikheidsgebeure = • Huidige grondwet
• Republiek
|onafhanklikheidsdatums =
van die [[Verenigde Koninkryk]]
[[12 Maart]] [[1968]]
[[12 Maart]] [[1992]]
|MOI = {{wins}} 0,777790<ref name="HDI">{{en}} {{cite web |url=http://hdr.undp.org/sites/default/files/hdr_2015_statistical_annex2018_human_development_statistical_update.pdf |title=20152018 Human Development Report |yeardate=20152018 |accessdate=2417 JanuarieAugustus 20172019 |publisher=United Nations Development Programme }}</ref>
|MOI_rang = 6365ste
|MOI_jaar = 20142017
|MOI_kategorie = {{kleur|#090|hoog}}
|Gini = 35,98<ref>{{en}} {{cite web |url=httphttps://data.worldbank.org/indicator/SI.POV.GINI/?locations=MU |title=WorldGini BankIndex GINI index|publisher=[[Wêreldbank]] |accessdate=17 Augustus 2019}}</ref>
|Gini_rang =
|Gini_jaar = 2012
|internet_domein = [[.mu]]
|skakelkode = 230
|voetskrif = a. In die parlement is Engels die amptelike taal en Frans kan ook gebruik word.<ref name="article49">{{en}} {{cite web |url=http://mauritiusassembly.govmu.org/English/constitution/Pages/Constitution-Contd1.aspx#assembly |title=Constitution of Mauritius – 49. Official language|publisher=National Assembly, Government Portal of Mauritius|accessdate=2417 JanuarieAugustus 20172019}}</ref><ref name="govmu.org">{{en}} {{cite web|url=http://www.govmu.org/English/ExploreMauritius/Geography-People/Pages/Language.aspx|title=Language|publisher=Government Portal of Mauritius|accessdate=2417 JanuarieAugustus 20172019}}</ref>

'''Mauritius''' ([[Engels]]: ''Mauritius,'', [məˈrɪʃ(i)əs, mɔː-]; [[Frans]]: ''Maurice''; [[Morisyen]]: ''Moris'', [moʁis]), amptelik die '''Republiek van Mauritius''' ([[Engels]]: ''Republic of Mauritius'',; Frans: ''République de Maurice''; [[Morisyen]]: ''Repiblik Moris''), is 'n [[eilandnasie]] in die suidwestelike [[Indiese Oseaan]], omtrent 900 km oos van [[Madagaskar]] en omtrent 3 943 kilometer suidwes van [[Indië]]. Benewens die eilandhoofeiland Mauritius, sluit die republiek die eilande Sint Brandon en [[Rodrigues]] en die Agalegaëilande in. Mauritius is deel van die [[Maskareense eilande]], wat die [[Frankryk|Franse]] eiland [[Réunion]] 200 km suidwes insluit. Die [[hoofstad]] en grootste stad van Mauritius is [[Port Louis]]. Mauritius is die enigste Afrikaland waar [[Hindoeïsme|Hindoes]] die bevolkingsmeerderheid vorm.

[[Lêer:Mauritius (+claim islands).svg|duimnael|links|Mauritius en geëiste gebiede]]
Mauritius het op 12 Maart 1968 sy onafhanklikheid van die [[Verenigde Koninkryk]] verkry en het op 12 Maart 1992 'n grondwetlike [[republiek]] binne die [[Britse Statebond]] geword. Volgens die [[bruto binnelandse produk]] per kapita is Mauritius een van die welvarendste lande van [[Afrika]]. Die [[ekonomie]] is veral op [[suiker]], [[toerisme]], [[tekstiel]]e, klere en finansiële dienste gebaseer.<ref>{{en}} {{cite web|url=https://www.cia.gov/library/publications/the-world-factbook/geos/mp.html|title=Mauritius|publisher=[[Central Intelligence Agency]]|accessdate=17 Augustus 2019}}</ref> Dit is een van slegs 'n handjievol Afrikalande met 'n hoë [[menslike-ontwikkelingsindeks]].

Mauritius maak aanspraak op die [[Britse oorsese gebiede|Britse oorsese gebied]] [[Diego Garcia]] ([[Britse Indiese Oseaangebied]]), wat in 1965 – drie jaar voor Mauritius se onafhanklikheid – deur die Britse regering van Mauritius afgestig is. Die [[Internasionale Geregshof]] het in Februarie 2019 die [[Verenigde Koninkryk]] se aanspraak op die [[Chagos-argipel]] as oortreding van die [[internasionale reg]] geklassifiseer en beslis dat die Britse regering dié gebied aan Mauritius moet oorhandig. Daarbenewens eis Mauritius die Tromelin-eiland van Frankryk.

== Demografie ==
Die taalkundige situasie is ingewikkeld. Alhoewel Engels die [[amptelike taal]] en ook handelstaal is, oorheers die Franse taal twee eeue ná die einde van die Franse koloniale bewind nog steeds die alledaagse taalgebruik en die mediabedryf. Die meeste [[koerant]]e en televisieprogramme is Franstalig. Frans is ook die moedertaal van die welgesteldes (sowat vier persent van die inwoners).

Die posisie van Frans word verder versterk deur [[Morisyen]], 'n [[kreooltaal]], wat Frans (met 'n sterk vereenvoudigde grammatika) as sy grondslag het en deur die meeste inwoners (na ramings sowat tagtig persent) as omgangstaal gepraat word. Daar word oorweeg om Morisyen tot 'n amptelike taal te verhef.

Die onderwystale is Frans, Engels en EngelsMorisyen. Die meeste mense van Mauritius wissel die taal na gelang van die situasie.

Die belangrikste tale van die etniese minderhede is die plaaslike Indiese omgangstaal [[Bhojpuri]] wat op Noord-Indiese tale en dialekte baseer en nou verwant is aan [[Hindi]]. Twaalf persent van die bevolking praat hierdie Indiese mengtaal. Daarnaas word [[Drawidiese tale]] uit Suid-Indië (veral [[Tamil]] met drie persent), [[Oerdoe]], [[Telugu]] en 'n aantal Suid-SjineseChinese dialekte gepraat.

Die [[Hindoeïsme]] is die belangrikste godsdiens op Mauritius, met sowat die helfte van die bevolking as sy aanhangers. 35 persent is [[Christendom|Christen]] (hoofsaaklik [[Rooms-Katolieke Kerk|Rooms-Katolieke]] en agt persent Protestante), twaalf persent Soennietise[[Soenni]]etise moslemsMoslems en drie persent Sjiïete[[Sjia|Sjiiete]]. Sowat een persent van die bevolking is [[Boeddhisme|Boeddhiste]].

== Geskiedenis ==
Die Franse vloot het die eiland in [[1715]] beset en tot 'n behoorlike nedersetting uitgebou.

In [[1810]] het die [[Britse Vloot|Britse vloot]] probeer om die eiland in te neem, maar is in die Seeslag van Grand Port van drie dae deur Franse oorlogskepe verpletter. 'n Paar maande later, op [[29 November]] [[1810]], het die Britte egter teruggekeer met 'n invalsmag van 16  000 soldate, wat die eilandbewoners binne vier dae oorrompel het. Mauritius het op [[12 Maart]] [[1968]] onafhanklikheid van Brittanje verkry en op 12 Maart [[1992]] 'n republiek geword.

=== Nederlandse periode ===
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}

== Bronnelys ==
; Algemeen
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/Mauritius|title=Mauritius|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=17 Augustus 2019}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.cia.gov/library/publications/the-world-factbook/geos/mp.html|title=Mauritius|publisher=[[Central Intelligence Agency]]|accessdate=17 Augustus 2019}}

== Eksterne skakels ==
{{CommonsCommonsKategorie-kategorie inlyn}}
* {{en}} {{Wikivoyage|Mauritius}}