Frankfurt Skool: Verskil tussen weergawes

No edit summary
 
== Geskiedenis ==
Die Frankfurt Skool ontstaan uit die ''Institut für Sozialforschung'' (IfS, instituut vir sosiale ondersoek) van die universiteit van Frankfurt. Dit word oorspronklik in [[1924]] deur Felix Weil gestig en staan in sy eerste jare onder die leiding van Carl Grünberg. In [[1932]], onder die leiding van Max Horkheimer (wie die leiding oorneem vanaf [[1931]], nadat Grünberg siekongesteld gewordgeraak het), ontstaan die ''Zeitschrift für Sozialforschung'' as teoretiese orgaanliggaam van die instituut. In die [[tydskrif]] formuleer die lede van die instituut idees en hou hulle samesprekings oor wat later bekend sou staan as die "kritiese teorie". Hierdie kritiese teorie kan bestempel word as 'n onortodokse voortsetting van die [[marxisme]] in samestelling met ander disiplinesdissiplines, waaronder die psigoanalise van [[Sigmund Freud]].
 
Theodor W. Adorno, Herbert Marcuse, [[Erich Fromm]], Leo Löwenthal, Franz Neumann, Otto Kirchheimer en Friedrich Pollock is oao.a. betrokke by die instituut. Ook [[Walter Benjamin]] wie gedurende sy emigrasie deur die instituut finansieel ondersteun word, lewer 'n aansienlike bydrae.
 
Die instituut word in [[1933]] deur die [[Nazi]]'s gesluit, en baie lede besluit om Duitsland te ontvlug. Die dreigende gevaar was egter reeds vroeër opgemerk en hulle het hul besittings al gestuur na [[Nederland]], en het ook 'n filiaal in [[Genève]] oopgemaak. So word die hoofsetel dan ook in 1933 na Genève verplaas. Uiteindelik moet die instituut, met 'n tussenstoptussenpose in [[Parys]], verskuif na die [[Verenigde State]]. DitDie Skool sou aan die Columbia-universiteit van Columbia opnuut gestig word deur Horkheimer. Tydens hierdie ballingskap, werk Adorno en Horkheimer onder andere aan hul ondersoek na die outoritêre karakter van die Duitse samelewing, waarin Adorno die basis sien van die Duitse fascisme. Dit lei uiteindelik tot die werk ''The Authoritarian Personality'' ([[1950]]).
 
Na die terugkeer van die lede na die universiteit van Frankfurt in 1950, word die Frankfurt Skool belangrik vir die protesproteste van [[1968]], en beïnvloed die Duitse akademiese sosiologie sodanig dat dié nog meer die kritiese teorie toenemend as basis aanvaar word. Nog steeds onderOnder die toesig van Horkheimer sou die Frankfurt Skool uitgebou word tot 'n instituut wat interdissiplinêre werk verrig.
 
Die ervaring van die nasionaalsosialisme en die [[Sjoa]] het hul definitiewe stempel op die werk van die lede gelaat. Die verteenwoordigers van die kritiese teorie, en veral Adorno, sou hulle na die [[Tweede Wêreldoorlog]] veral besighou met watter invloed diedié katastrofe op die filosofiese denke, gemeenskapkritiek en die rol van die rede het.
 
AsDie vernaamste opvolgers van Adorno en Horkheimer, word as Jürgen Habermas en Oskar Negt gesien. Hul kritiese teorie word in teenstelling met die ou kritiese teorie, ook as die "jongere kritiese teorie" bestempel, en erkengee erkenning aan betekenisvolle verskille tussen beide. Alfred Schmidt neem in verband met die onderskeid egter wel 'n spesiale plek in.
 
== Teoretici ==
11 036

wysigings