Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geskilbeslegting"

besig om te vertaal (gaan nou eers bietjie aandete eet)
(Besig om te vertaal vanaf en:Wikipedia:Dispute Resolution. Nog besig)
 
(besig om te vertaal (gaan nou eers bietjie aandete eet))
Probeer om argumente en geskille te vermy. Wanneer dit nie moontlik is nie, probeer om die probleem op 'n [[Wikipedia:Beleefdheid|beleefde]] manier met die betrokke persone te bespreek, of stuur vir hulle 'n private e-pos. Dit kan ook werk om diep asem te haal en 'n dag of twee te neem voor u na die argument toe terug kom.
 
 
== Vermyding ==
 
Sien gerus die Engelse riglyne oor "[[:en:Wikipedia:the perfect article|perfect article guidelines]]" en ons eie beleid rakende [[Wikipedia:Neutrale standpunt|neutrale standpunt]]. Gesamentlik kan hierdie tekste u help om 'n verdedigende skryfstyl te handhaaf en ook u eie partydigheid in u artikels en besprekings te beperk.
 
<!---
== Stap 1: Praat met die betrokke persone==
== First step: Talk to the other parties involved ==
 
The first resort in resolving almost any conflict is to discuss the issue on a [[Wikipedia:talk page|talk page]]. Either contact the other party on that user's talk page, or use the talk page associated with the article in question. Never carry on a dispute on the article page itself. When discussing an issue, [[Wikipedia:Staying cool when the editing gets hot|stay cool]] and [[Wikipedia:No personal attacks|do not mount personal attacks]]. Take the other person's perspective into account and try to reach a compromise. Assume that the other person is acting in [[Wikipedia:Assume good faith|good faith]] unless you have clear evidence to the contrary.
Die eerste stap in die beslegting van enige geskil is om die oorsaak van die konflik op die betrokke gebruikersbesprekingsblad te bespreek. Persoonlike konfliksituasies word slegs op gebruikersbesprekingsbladsye bespreek en nie op artikels se besprekingsbladsye nie. Wanneer u 'n onderwerp bespreek, bly rustig en moenie persoonlike aantygings maak nie. Neem rekening met die ander persoon se perspektief en standpunt en probeer om 'n middelweg te vind. U kan aanneem dat die betrokke partye in goedertrou optree, tensy u duidelike bewyse van die teendeel het. <!---
 
Op hierdie stadium van die beslegting, en ook dwarsdeur die hele proses, is die bespreking met ander partye nie slegs 'n formaliteit wat u moet afhandel voor u na die volgende stap gaan nie. As u
 
Both at this stage and throughout the dispute resolution process, talking to other parties is not simply a formality to be satisfied before moving on to the next forum. Failure to pursue discussion in good faith shows that you are trying to escalate the dispute instead of resolving it. This will make people less sympathetic to your position and may prevent you from effectively using later stages in dispute resolution. In contrast, sustained discussion and serious [[negotiation]] between the parties, even if not immediately successful, shows that you are interested in finding a solution that fits within Wikipedia policies.
28 939

wysigings