Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geskilbeslegting"

k (Redigering: spel-, tik- en taalfoute. Woordkeuses)
== Stap 1: Praat met die betrokke persone==
 
Die eerste stap in die beslegting van enige geskil is om die oorsaak van die konflik op die betrokke gebruikersbesprekingsblad te bespreek. Persoonlike konfliksituasies word slegs op gebruikersbesprekingsbladsye bespreek en nie op artikels se besprekingsbladsye nie. Wanneer u 'n onderwerp bespreek, bly rustig en moenie persoonlike aantygings maak nie. Neem die ander persoon se perspektief en standpunt in ag en probeer om 'n middelweg temiddeweg vind. U kan aanneem dat die betrokke partye in goedertrou optree, tensy u duidelike bewyse van die teendeel het.
 
OpIn hierdie stadium van die beslegting, en ook dwarsdeur die hele proses, is die bespreking met ander partye nie slegs 'n formaliteit wat u moet afhandel voor u na die volgende stap gaan nie. As u nie probeer om 'n gesprek in goedertrou voort te sit nie, sal dit veroorsaakmeebring dat u die konflik vererger, in plaaspleks van om dit op te los. Dit sal ook maakmeebring dat ander persone minder simpatiek teenoor u standpunt is en magkan selfs keer dat die latere stappe van geskilbeslegtig effektief voltooi word. As u egter volhou met bespreking en ernstige onderhandeling tussen die betrokke persone, al isslaag u nie dadelik suksesvol nie, sal ander persone kan sien dat u daarin belangstel om 'n oplossing te vind wat by die Afrikaanse Wikipedia se riglyne pas en ook ander mense se standpunte in ag neem.
 
== Stap 2: Skep afstand tussen u en die probleem ==
85 864

wysigings