Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geskilbeslegting"

''Die beste manier om 'n geskil te besleg, is om dit in die eerste plek te vermy.''
 
Wees respekvol teenoorRespekteer ander en hulle standpunte. Dit beteken hoofsaaklik '''dat u nie enige wysigings tydens 'n argument moet terugrol nie.'''
Wanneer iemand 'n wysiging aanbring wat u as partydig of onakkuraat beskou, is dit raadaam om die wysiging te ''verbeter'', eerder as om dit terug te rol. Verskaf 'n goeie wysigingsopsomming wanneer u aansienlike wysigings maak waarmee ander gebruikers miskien nie mag saamsal stemsaamstem nie. Die hersiende weergawe van 'n artikel wat u verkies sal nie gevestigdgevestig word deur 'n volgehoue terugrolling nie en dit word ook nie toegelaat om artikels [[:en:Wikipedia:Three revert rule|voortdurend terug te rol nie]]. DitDaar word aanbeveel om die wysigings wat u bevraagteken op die betrokke besprekingsblad te bespreek. As u onbeskofte of ontoepaslike gedrag teëkom, weerhou uself daarvan om self onbeskof of ontoepaslik te reageer en moetvermy beslis nie enige persoonlike aanvalle loods nie.
 
Sien gerus die Engelse riglyne oor "[[:en:Wikipedia:the perfect article|perfect article guidelines]]" en ons eie beleid rakende [[Wikipedia:Neutrale standpunt|neutrale standpunt]]. Gesamentlik kan hierdie tekste u help om 'n verdedigende skryfstyl te handhaaf en ook u eie partydigheid in u artikels en besprekings te beperk.
85 861

wysigings