Verskil tussen weergawes van "Otavi"

62 grepe bygevoeg ,  10 maande gelede
→‎Ekonomie: Verbeter
(→‎Ekonomie: Verbeter)
 
Weens finansiële wanbestuur, het Otavi sy dorpstatus in 2004 verloor en is afgegradeer tot 'n "nedersetting". Nadat inkomste weer verbeter het, is dorpstatus in November 2010 weer herstel. Met die stigting van die Ohorongo-sementfabriek en 'n goudmyn wat sou geopen het, is die besigheid en diens veronderstel om aansienlik te verbeter.
 
Die [[B1-hoofweg (Namibië)|B1-hoofweg]] gaan deur die dorp.
 
Die [[Spelonkbaber]] (''Clarias cavernicola'') is [[endemies]] aan die [[Draakasemgat|Aigamasgrot]] naby Otavi.