Verskil tussen weergawes van "Caracas"

14 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
WAT
(WAT)
 
'''Caracas''' is die [[hoofstad]] en grootste stad van [[Venezuela]]. Dit is geleë in die noorde van die land, net suid van die kus van die [[Karibiese See]]. In 2011 het die stad 'n bevolking van 7 412 811 gehad. Die stad het vyf ''muncipios'': Libertador, Chacao, Baruta, Sucre en El Hatillo.
 
Die stad is op [[25 Julie]] [[1567]] deur [[Spanje|Spaanse]] [[Conquistador|conquistadores]]e onder [[Diego de Losada]] as ''Santiago de León de Caracas'' gestig.
 
Twee van [[Suid-Amerika]] se belangrikste persone is hier gebore, [[Francisco de Miranda]] (1750) en "El Libertador" [[Simón Bolívar]] (1783).
30 798

wysigings