Verskil tussen weergawes van "1977"

8 grepe bygevoeg ,  11 maande gelede
(→‎Geboortes: +Mette Frederiksen)
* [[16 Augustus]] – [[Elvis Presley]], Amerikaanse sanger en ruk-en-rol-koning sterf op 42-jarige ouderdom (* [[1935]]).
* [[12 September]] – [[Steve Biko]], [[Suid-Afrika]]anse [[apartheid|anti-apartheidsaktivis]] en stigter van die ''Swart bewussynsbeweging'' sterf in polisie-aanhouding (* [[1946]]).
* [[13 September]] – [[Leopold Stokowski]], Britse [[dirigent]] (* [[1882]]).
* [[16 September]] – [[Maria Callas]], operasangeres (* [[1923]]).
* [[11 Oktober]] – [[Misha Black]], Britse argitek en ontwerper (* [[1910]]).
81 439

wysigings