Verskil tussen weergawes van "Liturgiese jaar"

k
Taalsorg
k (Stille Saterdag → Heilige Saterdag & Witte Donderdag → Wit-Donderdag)
k (Taalsorg)
 
[[Lêer:BritLibCottonCleoBIXLiturgicalCalOct.jpg|duimnael|Oktobermaand in 'n liturgiese kalender, soos vervaardig vir Abbotsbury Abbey. 13de-eeuse manuskrip (British Library, Cotton MS Cleopatra B IX, folio 59r).]]
 
Die '''liturgiese''' of '''kerklike jaar''' van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] is nie gelyk aan die Kalenderjaar nie. Dit word ingedeel in twee kringe rondom die groot feesdae [[Kersfees]] en [[Paasfees]]. Die Liturgieseliturgiese jaar word ingelui met die Kerskring wat begin met die eerste Sondag van [[Advent]] (eintlik die Vespersvespers of aandgebed op die vooraand van dié Sondag), die Kersmis insluit en op die vierde Sondag na [[Driekoningedag]] (Epifanie) eindig. Vervolgens begin die Paaskring wat, na gelang van die gebruikte Liturgieseliturgiese kalender, begin met Septuagesima (70 dae voor [[Paasfees]]) of [[Aswoensdag]]. Hierdie kring eindig 50 dae ná Paasfees met [[Pinkster]]. Die Sondag daarop volg Trinitatis (Drie-eenheid-Sondag) met die aansluitende 27 Sondae na Trinitatis. Hierdie periode word verder onderverdeel in die somerkring (Trinitatis en die 12 Sondae daarna) en die herfskring (van die 13de tot die 27ste en laatste Sondag na Trinitatis). Daarmee is die kring van die Liturgieseliturgiese jaar voltooi.
 
== Indeling van die Liturgiese jaar ==
=== Kerskring ===
Die Kerskring is die eerste periode van die Liturgieseliturgiese jaar. Dit streek van die eerste Sondag van [[Advent]] tot aan die fees van die [[Doop van Jesus]].
 
==== Advent ====
|{{#time:D j M Y|2 feb {{#expr:{{#time:Y}}+({{#time:z}}>329)}}}}
|{{#time:D j M Y|2 feb {{#expr:{{#time:Y}}+1+({{#time:z}}>329)}}}}
| Maria-Ligmis[[Marialigmis]] of Opdrag van die Here in die tempel (Maria-LigmisMarialigmis)
|bgcolor=white align=center|wit
|}
 
In die periode kan die fees van Maria-LigmisMarialigmis op 'n Sondag val. Dan het dié fees voorrang voor die gewone Sondagliturgie. Die fees sluit al die feeste van die Kerskring af maar is al 'n verwysing na Paasfees.
 
=== Paaskring ===
 
==== Veertiendaetyd ====
Hierdie periode begin op Aswoensdag, eindig met die Alleluia in die Paasnag en staan voor die Vastyd. Die vroeëre benaming van die 5de Sondag was Passiesondag. Die 6de Sondag in die Veertiendaetyd word nou Palmsondag-PassiePalmsondagpassie van die Here genoem en lui tewens die Goeie of Heilige Week in.
 
{| class="wikitable" width=100%
#: Weekdae van die Goeie of Heilige week van Maandag tot en met Donderdag tot die aand.
#: Dae in die oktaaf van Paasfees.
# . HoogfeestenHoogfeeste van die [[Jesus van Nasaret|Here]], die Heilige Maagd [[Maria]] en alle [[heilige]]s wat in die algemene kalender staan.
#: [[Allersiele]].
# Alle hoogfeeste uit 'n land waarmee een [[heilige]] herdenk word van 'n [[bisdom]], [[parogie]] of instansie of die inwyding van 'n kerk.
{{CommonsKategorie|Liturgical year|Liturgiese jaar}}
* {{nl}} [http://www.katholieknederland.nl/lit_kalender/ Liturgiese kalender] – op www.katholieknederland.nl
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/topic/church-year|title=Church year|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=1625 MeiAugustus 2019}}
 
{{Christelike feeste en herdenkings}}