Verskil tussen weergawes van "Fins"

1 greep bygevoeg ,  11 maande gelede
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
| altyd oop soos Afrikaanse ''vurk''
|}
[[Lêer:IBM model M2 for Sweden and Finland.jpg|duimnael|IBM se sleuelbordsleutelbord M2 van 1992 is ontwerp vir gebruik in Swede in Finland]]
Onder die min uitsonderings in die kongruensie tussen letters en klankwaardes geld die letterkombinasies nk en ng, wat as [{{IPA|ŋk}}] en [{{IPA|ŋː}}] uitgespreek word. Verder word 'n n wat voor 'n p staan deurgaans as m uitgespreek (byvoorbeeld: in ''kunpa'' uigespreek as ''kumpa'', maar ook in ''haen pallon'' uitgespreek as ''haem pallon''). Na spesifieke soorte woorde kom daar by die uitspraak van die volgende woord of woorddeel 'n verdubbeling van die aanvangskonsonant voor, so byvoorbeeld na woorde wat met -e eindig (''tervetuloa'', uitgespreek as ''tervettuloa'') of na ontkennende woorde (''en juo maitoa'', uitgespreek ''en juom maitoa''). As die volgende woord met 'n vokaal begin, vind 'n glottisslag [{{IPA|ʔ}}] eerder as konsonantverdubbeling plaas.