Verskil tussen weergawes van "Satakunta"

797 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Normdata)
Etiket: 2017-bronwysiging
 
{{Inligtingskas Nedersetting
[[Lêer:Satakunta.sijainti.suomi.2010.svg|duimnael|Kaart.]]
|amptelike_naam=Satakunta
|ander_naam=
|inheemse_naam=
|nedersetting_tipe=Streek
|beeld_vlag=Satakunta-flag.svg
|vlaggrootte=100px
|beeld_skild=Satakunta.vaakuna.svg
|skildgrootte=80px
[[Lêer:|beeld_kaart=Satakunta.sijainti.suomi.2010.svg|duimnael|Kaart.]]
|kaartgrootte=130px
|kaartbyskrif=Ligging van Satakunta in Finland
|onderafdelingtipe=[[Land]]
|onderafdelingnaam={{vlag|Finland}}
|onderafdelingtipe1=Hoofstad
|onderafdelingnaam1=[[Pori]]
|leiertitel=Streekleier
|leiernaam=Asko Aro-Heinilä
|oppervlakgroottes=
|oppervlak_totaal_km2=8268
|oppervlak_land_km2=7820
|oppervlak_water_km2=449
|oppervlak_totaal_myl2=3192
|oppervlak_land_myl2=3019
|oppervlak_water_myl2=173
|bevolking_soos_op=Julie 2019
|bevolkingnotas=<ref name="bevolking"/>
|bevolking_totaal=218 018
|bevolkingsdigtheid_km2=27,88
|bevolkingsdigtheid_myl2=72,21
}}
'''Satakunta''' (Sweeds: ''Satakunta'' of ''Satakunda'') is 'n administratiewe [[Streke van Finland|streek]] in [[Finland]]. Dit is in die suidweste van die land geleë en maak deel uit van die historiese [[Westelike Finland]]-provinsie. Die streek word begrens deur [[Pohjanmaa]] in die noorde, [[Suid-Pohjanmaa]] in die noordooste, [[Pirkanmaa]] in die ooste en [[Suidwes-Finland]] in die suide.
 
Satakunta beslaan 'n landoppervlakte van 8&nbsp;268 km² en het 'n bevolking van 218&nbsp;018 in 2019 gehad.<ref name="bevolking">{{fi}} {{cite web|url=http://pxnet2.stat.fi/PXWeb/pxweb/fi/StatFin/StatFin__vrm__vamuu/statfin_vamuu_pxt_11lj.px/table/tableViewLayout1/|title=Väestörakenteen ennakkotiedot muuttujina Kuukausi, Alue, Sukupuoli, Ikä ja Tiedot|publisher=Tilastokeskus|date=25 Julie 2019|accessdate=4 September 2019}}</ref> Die streek het 17 munisipaliteite waarvan sewe stadstatus het. Die grootste stad en administratiewe hoofstad van die streek is [[Pori]].
 
== Verwysings ==
70

wysigings