Verskil tussen weergawes van "Henri Bergson"

1 greep bygevoeg ,  5 maande gelede
Die invloed van Bergson was hoofsaaklik op die Franse filosofie, onder andere by denkers soos [[Maurice Merleau-Ponty]], [[Jean-Paul Sartre]] en [[Gilles Deleuze]]. Deleuze skryf in [[1966]] 'n boek oor die filosofie van Henri Bergson, getiteld ''Le Bergsonisme''. Vanaf omstreeks [[1990]] word daar weer meer aandag verleen aan die filosofie van Bergson, hoewel hy nooit weer so bekend sou word as tydens sy eie lewe nie. Vir die Britse filosoof [[Bertrand Russell]] was Bergson se idees nouliks meer as 'n verbeeldingsryke en [[poësie|poëtiese]] seining van die [[wêreld]].
 
Sy hele lewe voer Bergson 'n tweestryd oor sy [[Jood|Joodse]] wortels en sy aanhang van die [[Katolieke]] geloof. Hy laat hom nooit doop nie maar was ook aktief teen die anti-semitiese stroom van die Franse Vichy-regering. Sy solidariteit met die Jode was hoog en hy staan byvoorbeeld in Parys in die ry om 'n Davidster te kry. TerselfdetydTerselfdertyd spreek hy ook die hoop uit dat 'n Rooms-Katolieke priester by sy graf sou bid.
 
== Filosofie ==
7 219

wysigings