Verskil tussen weergawes van "Vetplant"

13 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Bauhin Jean aus Bericht Kranckheiten 1599.jpg|duimnael|Johann Bauhin|200px]]
'n '''Vetplant''' is 'n plant wat vermagin staat daartoe is om vog in sy blare, stingels, stamme of wortels vog te stoor.
 
Vetplante of sukkulente kom dikwels in droë gebiede soos halfwoestyne voor, maar daar is tog 'n verskil met die regte [[xerofiet]]e en [[eremofiet]]e wat suiwer woestynplante is. Suid-Afrika het die grootste verskeidenheid van hulle, veral in die [[Sukkulente Karoo]]. Hierdie [[ekostreek]] is na hulle genoem. Die vermoë om water te stoor word sukkulensie genoem en dit kan op verskillende maniere gebeur. Van die plante stoor dit net in dik vlesige blare. Ander plante met glad geen blare stoor dit in stingels of die stam, ensomeer. Mens kan van stamsukkulente, blaarsukkulente ensomeer praat, maar dikwels word die water in meer as een orgaan gestoor.
10 776

wysigings