Verskil tussen weergawes van "Drakensberge"

53 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
 
Die uKhahlamba of Nasionale Drakensbergpark in KwaZulu-Natal is deur [[Unesco]] in [[2000]] as [[wêrelderfenisgebied]] gelys.
 
Daar is talle bergpasse oor die Drakensberg waarvan die [[Sanipas]] een van die bekendste is.
 
[[Lêer:GiantsCastlePanoramaSmall.jpg|duimnael|senter|800px|'n Panoramiese uitsig oor Giant's Castle]]
Gewoonlik wanneer Suid-Afrikaners en besoekers van ''die'' Drakensberge praat, verwys hulle na die Groot Platorand wat die grens vorm tussen Lesotho en KwaZulu-Natal, met die geloof dat dit 'n reeks berge is wat tot in Lesotho strek, maar wat eintlik korrek bekend staan as die [[Lesotho Hoogland]]. Hierdie hoogste gedeelte van die Groot Platorand staan bekend as ''uKhahlamba'' ("Versperring van regop spiese")<ref name=Pearse /> in [[Zoeloe]] en ''Maluti'' in [[Sotho]].
 
== Bergpasse ==
Daar is talle bergpasse oor die Drakensberg waarvan die [[Sanipas]], een[[Van Reenenspas]], en Bushman's Nek-Pas van die bekendste is.
 
== Sien ook ==
27 852

wysigings