Verskil tussen weergawes van "Drakensberge"

141 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
 
Die Drakensberge skei die hoogplato van die Suid-Afrikaanse binneland van die laerliggende kusgebiede in die ooste van die land en is die grootste waterskeiding. Die [[Oranjerivier|Oranje-]] en [[Tugelarivier]], twee van Suid-Afrika se grootste riviere, het hulle oorsprong by die [[Mont-aux-Sources]] ([[Franse taal|Frans]]: "Berg by die bronne").
 
Die Drakensberge het hulle ontstaan sowat 150 miljoen jaar gelede aan [[vulkaan|vulkaniese]] uitbarstings te danke en is 'n oorblyfsel van 'n groter plato. Hulle [[Afrikaans]]e naam verwys na 'n ou legende waarvolgens dit die tuiste van vuurspuwende drake sou wees. Die Zoeloes noem die Drakensbergreeks ''uKhahlamba'' of "Versperring van spiese".
 
[[Sneeu]]val kom gereeld voor in die winter, terwyl mis en reën die hele jaar kan voorkom.
 
== Etimologie ==
Die Afrikaanse naam Drakensberge kom van die naam wat die vroegste Nederlandse setlaars dit gegee het. Hulle het dit ''Die Drakensbergen'' genoem. Verskeie moontlike redes vir hierdie naam sluit in die puntige toppe wat soortgelyk is aan die agterkant van die mitiese Europese draak, ou plaaslike mites vanlegende drakewaarvolgens wat deurdit die bergetuiste van vuurspuwende drake sou rondloopwees, en moontlike bevindings van [[dinosourus]] [[Fossiel|fossiele]] (wat miskien verwar was met die oorblyfsels van drake).<ref name="visi_Drak" />
 
Gewoonlik wanneer Suid-Afrikaners en besoekers van ''die'' Drakensberge praat, verwys hulle na die Groot Platorand wat die grens vorm tussen Lesotho en KwaZulu-Natal, met die geloof dat dit 'n reeks berge is wat tot in Lesotho strek, maar wat eintlik korrek bekend staan as die [[Lesotho Hoogland]]. Hierdie hoogste gedeelte van die Groot Platorand staan bekend as ''uKhahlamba'' ("Versperring van regop spiese")<ref name=Pearse /> in [[Zoeloe]] en ''Maluti'' in [[Sotho]].
 
== Geologiese oorsprong ==
Die Drakensberge het hulle ontstaan sowat 150 miljoen jaar gelede aan [[vulkaan|vulkaniese]] uitbarstings te danke en is 'n oorblyfsel van 'n groter plato. Hulle [[Afrikaans]]e naam verwys na 'n ou legende waarvolgens dit die tuiste van vuurspuwende drake sou wees. Die Zoeloes noem die Drakensbergreeks ''uKhahlamba'' of "Versperring van spiese".
 
== Bergpasse ==
27 858

wysigings