Verskil tussen weergawes van "Alexios II Komnenos"

k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
k
}}
 
'''Alexios II Komnenos''' of '''Comnenus''' ([[Grieks]]: Αλέξιος Β′ Κομνηνός, Alexios II Komnēnos; 10 September 1169 - Oktober 1183) was van 1180 tot 1183 [[keiser]] van die [[Bisantynse Ryk]]. Hy was die seun van [[Manuel I Komnenos]] en Maria van Antiogië.
 
Alexios II was verlof aan die negejarige Agnes van [[Frankryk]], dogter van koning [[Lodewyk VII van Frankryk|Lodewyk VII]], maar hulle het skynbaar nooit getrou nie.