Verskil tussen weergawes van "Trevor Nyakane"

k
+ Navigasie
(opd)
k (+ Navigasie)
Nyakane het in 2006 en 2007 vir [[Limpopo]] se [[Cravenweek]]span gespeel en is in 2007 gekies vir die SA Skole Akademiespan. Hy het die [[Vrystaat Cheetahs]] in 2008 (o/19) en 2009-2010 (o/21) op jeugvlak verteenwoordig en van 2010 tot 2014 in die [[Vodacombeker]]reeks. Hy het in 2011 as leenspeler vir die [[Griffons]] in die Curriebeker se Eerste Afdeling gespeel en het sy buiging in 2012 in Superrugby vir die {{Rut Cheetahs}} gemaak.
 
Nyakane het op 8 Junie 2013 in Durban sy debuut vir die [[Springbokke]] gemaak in 'n toets teen [[Italiaanse nasionale rugbyspan|Italië]]. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die [[Rugbywêreldbeker 2015]].
 
== Eksterne skakels ==
{{Springbokke (2014)}}
{{Springbokke (2015)}}
{{Springbokke (2015 Rugbywêreldbeker)}}
{{Springbokke (2016)}}
{{Springbokke (2018)}}