Verskil tussen weergawes van "Trevor Nyakane"

k
+ Navigasie
k (+ Navigasie)
k (+ Navigasie)
{{Inligtingskas Rugbyspeler
| naam = Trevor Nyakane
| beeld = [[lêerLêer:Trevor Nyakane, Blou Bulle, 5-2017, a.jpg|280px]]
| byskrif =
| vollenaam = Trevor Ntando Nyakane
| springbokid = 850
| sarugbyno = 37301
| ru_amateurjare = 2011-20122011–2012
| ru_amateurklubs = Ixias (SUT)
| ru_amklubwedstryde =
| ru_klubopdatering =
| super14 = {{Rut Cheetahs}}
{{Rut Bulls}}
| super14jare = 2012-20142012–2014
2015-
| super14wedstryde = 42
66
| super14punte = (15)
(0)
| super14opdatering = 27 Julie 2019
| ru_provinsie = {{Rut Vrystaat Cheetahs}}
{{Rut Blou Bulle}}
| ru_provinsiejare = 2010-20142010–2014
2018
| ru_provinsiewedstryde = 38
4
| ru_provinsiepunte = (10)
(0)
'''Trevor Nyakane''' (*[[4 Mei]] [[1989]], [[Bosbokrand]]) is ’n [[rugbyspeler]] wat as [[stut]] vir die {{Rut Bulls}} in die [[Superrugby]]kompetisie speel.

Nyakane het in 2006 en 2007 vir [[Limpopo]] se [[Cravenweek]]span gespeel en is in 2007 gekies vir die SA Skole Akademiespan. Hy het die [[Vrystaat Cheetahs]] in 2008 (o/19) en 2009-20102009–2010 (o/21) op jeugvlak verteenwoordig en van 2010 tot 2014 in die [[Vodacombeker]]reeks. Hy het in 2011 as leenspeler vir die [[Griffons]] in die Curriebeker se Eerste Afdeling gespeel en het sy buiging in 2012 in Superrugby vir die {{Rut Cheetahs}} gemaak.

Nyakane het op 8 Junie 2013 in Durban sy debuut vir die [[Springbokke]] gemaak in 'n toets teen [[Italiaanse nasionale rugbyspan|Italië]]. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die [[Rugbywêreldbeker 2015]]. Hy sal ook tydens die [[Rugbywêreldbeker 2019]] vir Suid-Afrika uitdraf.

== Eksterne skakels ==
{{Springbokke (2018)}}
{{Springbokke (2019)}}
{{Springbokke (2019 Rugbywêreldbeker)}}