Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Ossewa"

geen wysigingsopsomming nie
k (Automatic message fix)
 
::Jy is meer as welkom om nog 'n lys te begin, maar is indringerplante nie so 'n lys nie? Wat van die genaturaliseerde uitheemse bome? ens. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 06:07, 4 Junie 2017 (UTC)
::: Indringerplante is uitheemse plant/bome wat volgens wet as indringers verklaar is, en moet beheer of uitgeroei word, ens. Dan is daar die ander uitheemse bome wat nie op die lys van indringerplante is nie, hulle mag geplant word. Ek dink genaturaliseerde uitheemse bome kan ook op 'n lys van ''Uitheemse bome wat in Suid-Afrika voorkom'' geplaas word. Ek voel net ons moet dalk onderskeid tref tussen inheems en uitheems, sodat ons nie opeindig met 'n klomp eksotiese bome op 'n Suid-Afrikaanse lys van bome nie. Die inheemse bome het almal 'n Suid-Afrikaanse boomnommer, tipies 'n driesyfernommer, maar ek sien dat die uitheemse bome se bommnommer 'n "X" voor die driesyfernommer het. My voorstel is om die bome met die "X" in die nommer op 'n lys van ''Uitheemse bome wat in Suid-Afrika voorkom'' te plaas. Uitheemse bome wat indringers is kan steeds op die [[Lys van indringerplante in Suid-Afrika]] geplaas word. Groete [[Gebruiker:Ossewa|Ossewa]] ([[Gebruikerbespreking:Ossewa|kontak]]) 07:05, 4 Junie 2017 (UTC)
 
== Skryfweek Maandag, 23 September 2019 – Sondag, 29 September 2019 ==
 
Hallo, Ossewa, onthou asb. om onderwerpe te nomineer vir volgende week se [[Wikipedia:Skryfweek|skryfweek!]] [[Namibië]] loop tans voor, met [[Indonesië]] in die tweede plek! – [[Gebruiker:K175|K175]] ([[Gebruikerbespreking:K175|gesels met my]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|my bydraes]]) 17:06, 22 September 2019 (UTC)