Verskil tussen weergawes van "Antieke Griekeland"

1 909 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Skakel)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
[[Lêer:Griechischen und phönizischen Kolonien.jpg|duimnael|500px|Die Griekse kolonisasie (750-550 v.C.).]]
[[Lêer:Parthenon from west.jpg|duimnael|300px|Die [[Parthenon]], 'n tempel op die [[Akropolis van Athene|Atheense akropolis]], gewy aan [[Athena]], is een van die mees verteenwoordigende simbole van die kultuur en vakkundigheid van die antieke Grieke]]
'''Antieke Griekeland''' is die beskawing wat ooreenstem met die tydvak van Griekse geskiedenis vanaf die [[Argaïese Griekeland|Argaïese tydperk]] van die 8ste tot 6de eeue v.C., tot en met die [[Romeinse Republiek|Romeinse]] verowering van [[Griekeland]] in [[146 v.C.]] met die Veldslag van Korinthe. Sentraal tot hierdie periode staan [[Klassieke Griekeland]], wat opgebloei het in die 5de tot 4de eeue v.C., eerstens onder leierskap van [[Klassieke Athene|Athene]], waardeur die militêre bedreiging van die [[Grieks-Persiese oorloë|Persiese inval]] afgeweer is. Die [[Era van Perikles]] eindig in 404 v.C. met die neerlaag van Athene onder die aanslae van [[Sparta]] in die [[Peloponnesiese oorlog]].
 
Klassieke Griekse kultuur het 'n grondige invloed op die [[Romeinse Ryk]] gehad, wat dan 'n weergawe daarvan na vele gebiede van die [[Middellandse See]]gebied en [[Europa]] oorgedra het, om welke rede Klassieke Griekeland algemeen beskou word as die bronkultuur vir die ontstaan van die Westerse beskawing.<ref>Richard Tarnas, ''[http://books.google.com/books?id=0n2C299jeOMC&lpg=PA25&pg=PP1#v=onepage&f=false The Passion of the Western Mind]'' (New York: Ballantine Books, 1991).</ref><ref>Colin Hynson, ''[http://books.google.com/books?id=hmweq2TyxvsC&lpg=PT5&pg=PT5#v=onepage&f=false Ancient Greece]'' (Milwaukee: World Almanac Library, 2006), 4.</ref><ref>Carol G. Thomas, ''[http://books.google.com/books?id=NAwVAAAAIAAJ&lpg=PA1&pg=PA1#v=onepage&f=false Paths from Ancient Greece]'' (Leiden, Nederland: E. J. Brill, 1988).</ref>
 
== Kronologie ==
Daar bestaan geen vaste of alomaanvaarde datums vir die aanvang of einde van die Klassieke oudheid nie. Dit word tipies gesien as vanaf die 8ste eeu v.C. tot die 6de eeu n.C., oftewel 'n tydvak van sowat 1&nbsp;300 jaar.
Anonieme gebruiker