Verskil tussen weergawes van "Ferdinand I van Oostenryk"

geen wysigingsopsomming nie
 
}}
 
'''Ferdinand I''' uit die dinastie Habsburg, volle naam '''Ferdinand I Karl Leopold Joseph Franz Marcellin''', (* [[19 April]] [[1793]] in [[Wene]], [[Oostenryk]]; † [[29 Junie]] [[1875]] in [[Praag]], [[Tsjeggië]]) het tussen 1830 en 1848 as Koning van Hongarye en Kroasië en tussen 1835 en 1848 as [[Keiserryk Oostenryk|Keiser van Oostenryk]] geregeer.
 
Ferdinand I was die kleinseun van die keiser [[Leopold II, Heilige Romeinse Keiser|Leopold II]] en die seun van die keiser [[Frans II]]. Ná die [[Rewolusie van 1848]] het hy abdikeer en [[Frans Joseph I van Oostenryk|Frans Joseph I]] word Keiser.
31 069

wysigings