Verskil tussen weergawes van "Klein-Karoo"

k
corr using AWB
(→‎Toegang: Added a name)
Etikette: Selfoonbydrae Bydrae met mobiele program Wysiging op Android-toep
k (corr using AWB)
[[Lêer:ZA-WC-outeniqua-wolken.jpg|duimnael|Die Outeniquaberge in die suide van die Klein-Karoo.]]
 
Die '''Klein Karoo''' is 'n landstreek in die suide van die provinsie [[Wes-Kaap]] waar vroeër op grootskaal met [[volstruis]]e geboer is. Die gebied strek min of meer van die [[Langeberg]] tot die [[Swartberg]]. Die Langeberg en die [[Outenikwaberge]] vorm die suidgrens van die gebied, die Swartberg die noordgrens . Die hoofdorp is [[Oudtshoorn]]. Ander dorpe/nedersettings in die omgewing sluit in: [[Ladismith]], [[Calitzdorp]], [[De Rust]], asook bekende sendingstasies soos [[Zoar, Wes-Kaap|Zoar]], [[Amaliënstein]], [[Barrydale]] en [[Dysselsdorp]]. [[Uniondale]] is verste punt oos van die gebied.
 
Die area word hoofsaaklik deur die [[Gouritsrivier]], via sy sytak die [[Olifantsrivier, Klein Karoo|Olifantsrivier]], gedreineer. Die [[Kamanassieberge]] is 'n [[inselberg]] in die streek.
1 221

wysigings