Kwitansie: Verskil tussen weergawes

2 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
k
corr using AWB
k (Lêerparameters vertaal)
k (corr using AWB)
 
'n '''Kwitansie''' ([[Engels]]:''Receipt'') is 'n geskrewe of gedrukte erkenning dat spesifieke goedere gekoop was en die som daarvan in [[geld]]waarde ontvang was. Die kwitansie dien as titel tot die goedere ontvang.
 
In die daaglikse besigheidsbedrywighede , kan 'n persoon een van vier kwitansies ontvang . Dit kan 'n gedrukte, 'n getikte, elektroniese (gewoonlik d.m.v 'n e-pos ontvang ) of 'n geskrewe kwitansie wees .
 
Dis heel eenvoudig om die vier van mekaar te onderskei, maar dit maak nie saak watter een ontvang is nie, want alle kwitansies is ewe geldig, solank die datum, die goedere ontvang en die bedrag betaal daarop aangedui word sal dit voldoende wees as 'n geldige bewysstuk in die hof ens.
1 221

wysigings